Bosveld SportSport
Nog ‘n wedren op hul atletiek-kerfstok
DIE fikse en flukse lede van die Potties Atletiekklub het nog 'n wedren onder die knie nadat hulle die 28 km wedloop verlede naweek in Modimolle kafgedraf het.
MOKOPANE – DIE fikse en flukse lede van die Potties Atletiekklub het nog ‘n wedren onder die knie nadat hulle die 28 km wedloop verlede naweek in Modimolle kafgedraf het.
Die volgende lede het die wedren voltooi, Lukas Khalo, (1:44 min), Estelle Geerkens, (2:16 min), Werner Krafft, (2:39 min), Hannes Engelbreght, (2:45 min), Aubrey Baloyi, (2:46 min), Sarie Coetzee en Cecelia Ferreira in (3:07 min), Katija Essack, (3:12 min), Gert Pretorius, Farial Hoosen, Tazneem Omar en Cheraye Engelbreght in (3:19 min).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



