Bosveld SportSport

Hansiebokkies slyp hul tande vir semi-finaal

HOËRSKOOL Hans Strijdom se hokkie-bokkies het behoorlik hul vernuf op die baan tydens die hokkieliga gewys.

MOKOPANE – HOËRSKOOL Hans Strijdom se hokkie-bokkies het behoorlik hul vernuf op die baan tydens die hokkieliga gewys.

Die eerstespan draf op 20 Junie in die Limpopo semi-finaal uit teen Hoërskool Piet Potgieter en die o/15-hokkiespan span hul kragte saam teen Hoërskool Merensky vir ‘n plek in die finaal.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button