Bosveld SportSport

Trompoppies skop hoog en wys hul passies by LIMCA

LAERSKOOL Krugerpark en Waterberg High se trompoppies het verlede Saterdag hul passies ten toon gestel tydens die Limca provinsiale kompetisie wat op die Krugies se rugbyveld gehou is.

MOKOPANE – LAERSKOOL Krugerpark en Waterberg High se trompoppies het verlede Saterdag hul passies ten toon gestel tydens die Limca provinsiale kompetisie wat op die Krugies se rugbyveld gehou is.

Beide die skole se trompoppies het uitstekend gevaar. Waterberg High het ‘n tweede plek opgeraap in al die afdelings.

Die uitslae van die Krugies was as volg:

•Vlaggroep – derde (brons medalje).

•Throwing prop groep – vierde.

•Pom/nonprop groep – derde (brons medalje).

Large drill:

•Hoofleidster – tweede (silwer medalje).

•Subleidsters – tweede (silwer medalje).

•Vlaggroep – eerste (goue medalje)

•Large drill groep in geheel – eerste (goue medalje).

•Champion of champions (dit is die totale uitslae van die drie kompetisies) – tweede.

Laerskool Krugerpark kwalifiseer om van 4 tot 7 Julie aan die SA kampioenskappe in Bloemfontein te gaan deelneem.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button