Bosveld SportSport

Atlete by prysuitdeling vir prestasies beloon

Die lede van die Potties-Atletiekklub is Sondag gedurende hulle prysuitdeling vir hulle spog prestasies beloon.

MOKOPANE – Die lede van die Potties-Atletiekklub is Sondag gedurende hulle prysuitdeling vir hulle spog prestasies beloon.

Die volgende lede spog met trofeë:

Lucas Khalo- Sportman van die Jaar en Comrades Marathon manswenner

Elmarie Badenhorst – Voorsitterstrofee

Gustav van der Merwe – hardwerkendste atleet

Andrea Ferreira – beste vordering

Cecilia Ferreira – Vasbytatleet van die Jaar

Estelle Geerkens- Comrades vrouewenner

PC Botha – 42,2 km kampioen

Sarie Coetzee- 21, 1 km kampioen.

Die top tien atlete is:

Estelle Geerkens, Sarie Coetzee, PC Botha, Cecilia Ferreira, Aubrey Baloyi, Cheraye Engelbrecht, Johannes Molokomme en Andrea Ferreira.

Die volgende is onderskeidelik vir die 1000 km uitdaging, bywoning van klubwedlope, tydtoetse en meeste wedlope voltooi, vereer:

Sarie Coetzee, Cecilia Ferreira, Estelle Geerkens, Aubrey Baloyi, PC Botha, Andrea Ferreira, Johannes Molokomme en Cheraye Engelbrecht

Die volgende is onderskeidelik vir die 1000 km uitdaging, bywoning van klubwedlope, tydtoetse en vir die meeste wedlope voltooi beloon:

Roseline Makgamatho, Johanna Mawasha, Fozia Issufo, Delphina Molokomme, Gustav van der Merwe en Farhana Seedat.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button