Bosveld SportSport

TUKS swemmers as swemkampioene gekroon

Die TUKS Mokopane swemmers het ook weer vir 'n ryk medalje-oes gesorg.

MOKOPANE – Die Tuks Limpopospan wat ook spog met swemmers van die TUKS Mokopane swemklub is verlede naweek in Tzaneen gedurende die Limpopo swemkampioenskappe as die kampioene gekroon.

Die TUKS Limpopo seunspan het ‘n eerste algehele plek verower en die meisiespan ‘n tweede plek.

Die TUKS Mokopane swemmers het ook weer vir ‘n ryk medalje-oes gesorg:

Bernice Laboff 

Goue medaljes: 50 m borsslag, 200 m individuele wisselslag (IM), en100 m borsslag

Silwer medaljes: 100 m rugslag, 50 m en 100 m vlinderslag, 100 m vryslag, 200 m borsslag en 50 m rugslag

Bronsmedaljes:  50 m rugslag, 50 m en 200 m vryslag

Heinrich Strydom

Hy het ‘n plek in die Youth Nationals in 2016 in die 100 m rugslag met ‘n puik tyd van 1:02:50, (die kwalifiserende tyd is 1:03:65)

Silwermedalje: 100 m en 200 m rugslag

Bronsmedalje: 800 m vryslag

Raymond Kockott

Goue medalje: Ladder Relay

Bronsmedalje: 200 m vlinderslag

Franco Botha

Silwermedalje: 100 m en 200 m rugslag

Bronsmedalje:  400 m en 1 500 m vryslag

Morné van der Bank

Bronsmedalje:  200 m borsslag

Mighael Alberts

Bronsmedalje: 50 m vlinderslag en 50 m rugslag

Lianka du Toit

Silwermedalje: 50 m rugslag

Karla Vogel

Bronsmedalje:  50 m rugslag

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button