Bosveld SportSport

Dié 9 TUKS swemmers is gekies vir SA’s

Altesaam nege van die TUKS Mokopane Swemklub se swemmers is gekies vir die Limpopo-skoleswemspan wat aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe gaan deelneem.

MOKOPANE – Altesaam nege van die TUKS Mokopane Swemklub se swemmers is gekies vir die Limpopo-skoleswemspan wat aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe gaan deelneem.

Die kampioenskappe is van 11-14 Desember in Hillcrest, Pretoria.

Die volgende swemmers is gekies:

Carel Smit, Mornè van der Bank, Heinrich Strydom, Franco Botha, Raymond Kockott, Ruben Glover, Bernice Laboff, Adri Vorster en Dawie Muller.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button