Mokopane sportkklubs open hul deure vir 2016
Die sportklubs in Mokopane nooi die gemeenskap om die jaar op 'n fikse en vietse noot te begin en aktief betrokke te raak by hulle bedrywighede.
MOKOPANE – Die sportklubs in Mokopane nooi die gemeenskap om die jaar op ‘n fikse en vietse noot te begin en aktief betrokke te raak by hulle bedrywighede.
Belangstellendes kan die verskeie sportklubs kontak by die volgende nommers:
• Kameeldoring gholfklub – 015 491 5563
Die Kameeldoring Gholfkampioenskappe word einde September gehou.
• Potgietersrus Rolbalklub – Urma Prinsloo by 082 898 92686
Die klub sal weer verskeie pretdae hou waar die besighede en inwoners kan kom leer en saam kan kuier.
•Potties Atletieklub – Werner Kraft by 082 776 8573
Atlete van die Potties atletiekklub maak nou gereed vir die klub se jaarlikse Sterkrivier marathon wat op 13 Februarie gehou word.
• Potties Rugbyklub – Renier Labuschagne by 081 523 6491 of Leslie Venton by 071 481 9721
Potties rugbyklub gaan vanjaar aan die Limpopo seniorliga deelneem en nooi alle rugbyspelers en die gemeenskap om betrokke te raak by die klub.
• Luggeweerskiet – Willem Klemp by 072 845 3691 of Anne-Marie Steyn by 083 310 8776
•Eresabel skermklub – Mark Howitt by 082 4961800
• Tuks Mokopane Swemklub – 082 856 1678
• Muurbal – Robert Abrahamse by 082 677 6666
• Potties Vliegklub – Nico Willemse by 082 852 5961




