Bosveld SportSport

Potties-atlete durf die langpad aan

Van die lede het aan die Seeff 3 in 1 padwedloop in Polokwane deelgeneem, sowel as aan die Bertz Bricks wedloop in Potchefstroom.

MOKOPANE – Die lede van die Potties Atletiekklub het verlede naweek hulle hardloopskoene afgestof en die langpad aangedurf.

Van die lede het aan die Seeff 3 in 1 padwedloop in Polokwane deelgeneem, sowel as aan die Bertz Bricks wedloop in Potchefstroom.

Daleen van Zyl het ‘n eerste plek in die Seeff 3-in-1 padwedloop losgestap.

Die lede sê hulle sien uit daarna om weer dié jaar die land aan die brand te draf. Hulle nooi Mokopane se langasems uit om op 13 Februarie aan die Potties Marathon 5-in-1 by A-laparini, Sterkrivier te kom deelneem. Vir verdere inligting kontak Werner Krafft by 082 776 8573.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button