Bosveld SportSport

Swemmers slyp hul tande in water

Altesaam drie van Tuks Mokopane Swemklub se swemmers het saam met die land se voorste swemmers van 18 tot 22 Maart hul staal in die water van die Newton Parkswembad in Port Elizabeth tydens die SA vlak 3 Nasionale Swemkampioenskappe getoon.

MOKOPANE – Franco Botha, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Piet Potgieter (HPP), en Raymond Kockott, ‘n gr. 10-leerder van HPP, het hul persoonlike tye verbeter en ‘n plek in die finaal net-net gemis.

Heinrich Strydom, ‘n gr. 10-leerder van HPP, het ‘n gesogte vyfde plek in die 50 m rugslag en ‘n sesde plek in die 100 m rugslag losgeswem.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button