Bosveld SportSport
HPP o/15-rugbyspan Limpopowenners
Die rugbyspan het verlede Saterdag by Hoërskool Tom Naude in Polokwane afgereken met Hoërskool Ben Viljoen se o/15’s.

MOKOPANE – Die eindtelling was 25 – 7. Adriaan Jordaan is as Piet Pot se speler van die wedstryd aangewys.
Hulle speel Saterdag, 30 Julie, teen Hoërskool Brandwag in Benoni in die Beeld Trofee kompetisie.
Congratulations to Hoërskool Piet Potgieter’s u/15-rugby team with their victory against Ben Vijoen. They won 25 – 7 and is crowned as Limpopo champions. Adriaan Jordaan is the man of the match.
They will play against Hoërskool Brandwag in Benoni on Saturday, 30 July in the Beeld Trophy competition.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








