Witwarm ovaalbaan-aksie
Aksie en opwinding was deel van die onlangse motorwedrenne wat op die ovaalbaan buite Mokopane gehou is waar die jaers van Potties, Polokwane, en Pretoria mekaar behoorlik opdraande gegee het. Resultate hier...
MOKOPANE – Aksie en opwinding was deel van die onlangse motorwedrenne wat op die ovaalbaan buite Mokopane gehou is waar die jaers van Potties, Polokwane, en Pretoria mekaar behoorlik opdraande gegee het.
Resultate:
Stockrodklas:
Eerste plek , Johan Thiart
Tweede plek, JP Pretorius van Pretoria
Derde plek, Steph Burger van Pretoria.
1660-klas
Eerste plek, Dylan Bosch van Polokwane
Tweede plek, Boela Bekker
Derde plek, Jan Jacobs van Polokwane
2.1 l-klas
Eerste plek , Roelof van Breda van Polokwane
Tweede plek, Dylan Bosch
Pintoklas
Eerste plek, Jack Daniel
Tweede plek, Handré Kotze van Pretoria
Die Sprints
Eerste plek, Quinton Fourie,
Twede plek, Des Pieterse
Derde plek, Mack Horn
Banie Oelofse spog met die trofee vir die beste ondersteuner.
Die renjaers nooi die gemeenskap uit om hulle weer op 17 Oktober te kom ondersteun.





