Local sportSport

PLS o/10 span die Limpopo wenners

Daar was geen keer aan die Laerskool Pietersburg(PLS) se o/10 krieket span tydens die Limpopo finaal wat hulle in Nirvana teen Laerskool Krugerpark onlangs gewen het nie.

POLOKWANE – Daar was geen keer aan die Laerskool Pietersburg(PLS) se o/10 krieket span tydens die Limpopo finaal wat hulle in Nirvana teen Laerskool Krugerpark onlangs gewen het nie.

Met die wen is die span gekroon as die Limpopo wenners.

In die wedstryd het PLS eerste geboul en Krugerpark uitgehaal vir slegs 108 lopies. Tydens PLS se kolf beurt het hulle die teiken aantal lopies behaal en die wedstryd met 8 paaltjies in die hand gewen. Skakel beampte van die skool Karen Muller het die borg Martin Gobey van Buco bedank vir die borg wat klere en hoede ingesluit het.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button