Local sportSport

Jong ruiter pak uitmergelende uithourit aan

Werner Kenmuir van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs aan die Sandymount Express 1000 uithourit deelgeneem waar hy ‘n ongelooflike 1000 km op agt perde voltooi het.

POLOKWANE – Werner het 125 km elke dag vir agt dae gery om die Sandymount te voltooi.

“Die Sandymount Express 1000 is soos enige lewens ervaring. Jy begin op ‘n hoë noot en geniet die ervaring, maar dit raak moeiliker met elke been van die rit en dan moet jy karakter wys om deur te druk tot die einde,” verduidelik hy.

Ons het met dié ruiter gesels oor sy ervaring tydens die Sandymount Express 1000, lees die volle storie in die Review koerant.

calvyn@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button