School sportSport

Heuwelkruin en Piet Hugo spook sake uit op die krieketveld

POLOKWANE – Curro Heuwelkruin Laerskool se eerste span het op Donderdag, 12 September teen Laerskool Piet Hugo op die krieketveld te staan gekom. Heuwelkruin het eerste gekolf en 209 lopies vir een paaltjie aangeteken. Piet Hugo is uitgeboul vir 58 lopies en Heuwelkruin het dié wedstryd met 151 lopies gewen. Deur die kwartaal het Heuwelkruin …

POLOKWANE – Curro Heuwelkruin Laerskool se eerste span het op Donderdag, 12 September teen Laerskool Piet Hugo op die krieketveld te staan gekom.

Heuwelkruin het eerste gekolf en 209 lopies vir een paaltjie aangeteken. Piet Hugo is uitgeboul vir 58 lopies en Heuwelkruin het dié wedstryd met 151 lopies gewen.

Deur die kwartaal het Heuwelkruin se eerste span ses wedstryde gespeel.

• Teen Mitchell House wen Heuwelkruin met 128 lopies;

• Teen Mahwelereng wen Heuwelkruin met nege paaltjies;

• Teen Noordskool wen Heuwelkruin met 113 lopies, en;

• teen Seshego wen Heuwelkruin met 92 lopies.

Pepps het egter in hulle wedstryd teen Heuwelkruin geseëvier met agt paaltjies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button