School sport

Hoërskool Pietersburg en Tom Naudé in aksie by Rugbyweek

Die jaarlikse Danie Rossouw Rugbyweek het op 28 Maart by Hoërskool Rob Ferreira afgeskop met 22 skole wat deelgeneem het.

POLOKWANE – Die jaarlikse Danie Rossouw Rugbyweek het op 28 Maart by Hoërskool Rob Ferreira afgeskop.

Rugbyspanne van 22 skole, onder andere Hoërskool Pietersburg en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het aan hierdie drie-daelange toernooi deelgeneem.

PHS maak debuut

Dit was PHS se eerste jaar om aan die toernooi, wat reeds van 2012 gehou word, deel te neem.

PHS se tweede span wat aan die Danie Rossouw Rugbyweek deelgeneem het.

Wedstryde en spanne

Die skool se tweede span het uitgedraf en PHS in drie wedstryde verteenwoordig.

Tom Naudé het hulle eerste en o/16-spanne op die veld gestuur waar elke span drie wedstryde gespeel het.

Uitslae en prestasties van die Danie Roussouw Rugbyweek.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Maretha Swanepoel

My name is Maretha Swanepoel and I have worked at the Polokwane Review since 2012. The decision to become a journalist came at 04:00 one Friday morning while watching news of bombings in Afghanistan and I realised I wanted to be there. Some years later, I decided to rather stay in South Africa and join the industry due to my love for writing and curiosity. Even though I can write all beats, I love human interest and community news with some schools added to the mix. Telling someone’s story and using my camera to make memories is a privilege. My interests include animals (especially dogs) and mental health. I like to spend my time with my dogs and a good book. My family is important and takes second place in my heart. God is always first.

Related Articles

Back to top button