School sportSport

Plaaslike ruiters in SA se skolespan teen Brazilië

Danielle Lemmer van Hoërskool Pietersburg en Claudi van Niekerk van Curro Heuwelkruin het op 21 en 22 September as deel van die Limpopo skolespan aan die Sanesa (South African National Equestrian Schools Association) nasionale kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.

DANIELLE Lemmer van Hoërskool Pietersburg en Claudi van Niekerk van Curro Heuwelkruin het op 21 en 22 September as deel van die Limpopo skolespan aan die Sanesa (South African National Equestrian Schools Association) nasionale kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.

Hierdie twee ruiters het uitstekend gevaar tydens hierdie kampioenskappe en beide is ge-kies vir die Suid-Afrikaanse span.

Die Suid-Afrikaners het op 23 September, teen ‘n besoekende skolespan van Brasilië gery.

Volgens Lemmer se pa, Rudolph, het die Sanesa-span ‘n uitnoding van die Brazilian Equestrian Federation ontvang om in 2014 in Brasilië te gaan deelneem.

Claudi van Niekerk in aksie vir Suid Afrika teen Brasilië.
Claudi van Niekerk in aksie vir Suid Afrika teen Brasilië.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button