School sportSport

Akademie Reformia hou bokkesportdag

Leerders van Akademie Reformia, Akademia Reformia se Arende en Petro Kühl Montessoriskool het op Saterdag, 1 Februarie, by Akademie Reformia se nuwe sportvelde in Broadlands bymekaargekom om hulle talente op die atletiekveld ten toon te stel.

POLOKWANE – Leerders van Akademie Reformia, Akademia Reformia se Arende en Petro Kühl Montessoriskool het op Saterdag, 1 Februarie, by Akademie Reformia se nuwe sportvelde in Broadlands bymekaargekom om hulle talente op die atletiekveld ten toon te stel.

Hierdie byeenkoms was deel van Akademie Reformia se jaarlikse bokkesport waar die springbokke en rooibokke mekaar die stryd aangesê het.

Dié twee skole se atlete moet nog aan twee atletiekbyeenkomste deelneem, een in Mookgophong en een by die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, waarna die Victor en Victrix Ludorum aangewys sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button