School sportSport
Tennisproewe sorg vir aksie
Tennisspelers van Laerskool Pietersburg het onlangs tennisproewe gespeel
Tennisspelers van Laerskool Pietersburg het onlangs tennisproewe gespeel om die skool se eerste tennisspan te bepaal.
Dié span sal van 3 tot 7 Maart by Sun City aan die Sun City junior-tenniskampioenskappe deelneem.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



