Akademie Reformia se meisiesatlete wat onlangs by 'n atletiekbyeenkoms in Mookgophong presteer het is voor Tarien Saaiman (meisies o/10, verspring - brons, 80 m - silwer), Annemien Becker (meisies o/7 600 m - goud, 60 m - goud, 80m - goud, kampioen van kampioene naelloper - brons), Agna Becker (meisies o/9 600 m - goud, 60 m - goud, 80 m - goud, turbospies - goud, Victrix Ludorum, kampioen van kampioene naelloper - goud), Zoë Kern (dogters o/9 turbospies - brons). Agter staan Miemie Saaiman (mei
Akademie Reformia leerders wat onlangs by ‘n atletiekbyeenkoms in Mookgophong presteer het, is voor AJ de Beer (seuns o/7, turbospies – silwer), Anton White (seuns o/7, turbospies – brons) en Wihan Swiegers (seuns o/8, 60 m en 80 m – silwer). Agter staan Marthinus Viviers (seuns o/10, 1 200 m – brons, 80 m en 100 m – silwer), Diederik Brits (seuns o/10, verspring – goud), Peter Keartland (seuns 0/10, hoogspring, en 1 200 m – goud, 100 m, 80 m, en turbospies – brons) en Michael van Heerden (seunAkademie Reformia seuns wat onlangs by ‘n atletiekbyeenkoms in Mookgophong presteer het is voor Johan du Plessis (seuns o/12, verspring, 100 m, 150 m, en turbospies – silwer) en Casper Badenhorst (seuns o/12, verspring, 100 m, hekkies, hoogspring, en 150 m – goud, gewigstoot, en turbospies – brons). Agter staan GD van Eeden (seuns o/12, gewigstoot – silwer), Jean van Zyl (seuns o/13, verspring, 100 m, en 200 m – goud, kampioen van kampioene naelloper – silwer, gewigstoot, silwer), Dawid Malan (s
POLOKWANE – Akademie Reformia het op 18 Februarie in Mookgophong aan ‘n atletiek-byeenkoms deelgeneem en verskeie medaljes ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!