School sportSport

Gemengde welslae vir PHS

Die netbalspanne van Hoërskool Pietersburg (PHS) het die afgelope naweek skoonskip gemaak by die eerste Tuksreeks skolekompetisie teen Hoërskool Transvalia nadat nege van hulle 13 netbalspanne as wenners aangewys is.

POLOKWANE – Die netbalspanne van Hoërskool Pietersburg (PHS) het die afgelope naweek skoonskip gemaak by die eerste Tuksreeks skolekompetisie teen Hoërskool Transvalia nadat nege van hulle 13 netbalspanne as wenners aangewys is.

PHS se uitslae:

• Netbal: o/14A wen 25-9, o/14B wen 24-10, o/14C wen 6-4, o/15A wen 35-6, o/15B verloor 11-8, o/14C wen 11-6, o/16A wen 23-10, o/16B wen 26-7, o/16C wen 23-5, o/17A wen 18-17, o/17B verloor 15-22, tweede span verloor 27-7, eerste span verloor 26-25.

• Hokkie:

Meisies:

o/14A wen 6-0, o/14B verloor 2-1, o/15A wen 3-0, o/15B wen 4-0, o/16A verloor 2-0, o/16B verloor 10-0, tweede span wen 2-0, eerste span wen 4-0

Seuns:

o/14 speel gelykop 1-1, o/16 verloor 1-0, 1ste span verloor 4-0

• Rugby: o/14A wen 15-12, o/14B verloor 20-0, o/15A verloor 36-7, o/15B verloor 24-19, o/16A wen 17-12, o/16B wen 10-0, derde span verloor 5-0, tweede span verloor 15-5, eerste span verloor 34-17.

“Baie geluk aan die spanne wat op die dag die knoop deurgehaak het.

Sterkte met die harde werk wat voorlê,” het skakelbeampte van die skool, Anna-Marie Schoeman, gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button