School sportSport
SLC wen swemgala
Swemmers van Curro Heuwelkruin Hoërskool, Stanford Lake College, Pepps Polokwane College, Hoërskool Louis Trichard en Hoërskool Erick Louw het verlede Dinsdag aan 'n vriendskaplike swemgala
POLOKWANE – Swemmers van Curro Heuwelkruin Hoërskool, Stanford Lake College, Pepps Polokwane College, Hoërskool Louis Trichard en Hoërskool Erick Louw het verlede Dinsdag aan ‘n vriendskaplike swemgala deelgeneem in die stad.
Die gala is deur Pepps Polokwane College aangebied in hulle swembad.
Stanford Lake College (SLC) het die geleentheid gewen met met 239 punte op die telbord en Curro Heuwelkruin was tweede met 222 punte.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



