School sportSport

Seekoei-wedren ‘n dag van sukses

Saterdag het die jaarlikse Seekoei Bergfietswedren ten bate van die CVO-skool Levubu die speke laat sing in die Soutpansberge by Levubu.

LOUIS TRICHARDT – Saterdag het die jaarlikse Seekoei Bergfietswedren ten bate van die CVO-skool Levubu die speke laat sing in die Soutpansberge by Levubu.

Die reën het gesorg vir besondere modderige toestande en die fietsryers moes hulle sit in die saal ken.

Die wedren is oor 10, 35 en 70km beslis.

Uitslae:

• 10km mans:

1. Chris Knoesen.

2. Hugo Rennings.

3. Eugene van den Heever.

• 10 km vroue:

1. Peli Elpine.

2. Hilke Janse van Rensburg.

3. Kim Muller.

• 35km mans:

1. Chris Knoesen jr.

2. Zian van den Heever.

3. Conrad Lubbe.

• 35km vroue:

1. Soretha Lubbe.

2. Ashley Murray.

3. Gesiena Wolmarans.

• 70km mans:

1. Kombo Bere.

2. Fanus Eksteen.

3. Rick Coetzee.

• 70km vroue:

1. Marnelle Pesseguero.

2. Jernay Mcleod.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button