School sportSport
Swemmers gereed vir die SA’s
Die uithaler-swemmers van Hoërskool Piet Potgieter gaan in Desember in Pretoria aan die Suid-Afrikaanse Swemkampioenskappe deelneem, nadat hul as lede van die Limpopo swemspan gekies is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!