School sportSport

Rugbyspelers speel goeie hardloopspel

Verlede Saterdag was uitsonderlike skolerugby op die rugbyvelde van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé te sien.

POLOKWANE – Verlede Saterdag was uitsonderlike skolerugby op die rugbyvelde van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé te sien.

In ‘n reeks opwarmings-wedstryde wat as voorbereiding vir die seisoen gespeel is, het die rugbyspanne van Hoërskool Pietersburg, Hoërskool Frans du Toit en die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé mekaar die stryd aangesê.

Die dag se spel is gekenmerk deur goeie hardlooprugby en aanvallende spel deur al die spanne.

Uitslae:

• o/14A, Tom Naudé wen Frans du Toit 7-0.

• o/14B, PHS klop Hoër Tegniese Skool Tom Naudé 63-0.

• o/15, Tom Naudé klop Frans du Toit 5-0.

• o/16, Tom Naudé klop Frans du Toit 31-3.

• Tweedespan, Tom Naudé klop Frans du Toit 39-12.

• Eerstespan, Frans du toit klop Tom Naudé 10-5.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button