School sportSport
Krugies hardloop hier voor
LAERSKOOL Krugerpark se uitblinkers op die atletiekbaan het onlangs aan die Limpopo-atletiekbyeenkoms in Polokwane deelgeneem en nie terug gestaan vir die ander skole se top atlete nie.
MOKOPANE – LAERSKOOL Krugerpark se uitblinkers op die atletiekbaan het onlangs aan die Limpopo-atletiekbyeenkoms in Polokwane deelgeneem en nie terug gestaan vir die ander skole se top atlete nie.
Hierdie atlete het almal onder die eerste vyf geëindig in die items waarin hulle deelgeneem het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



