School sportSport

Piet Pot-spelers stoomroller Warmbad

DIE rugbyspanne van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Saterdag vir wegholoorwinnings gesorg in hul wedstryde teen Hoërskool Warmbad van Bela-Bela.

MOKOPANE – DIE rugbyspanne van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Saterdag vir wegholoorwinnings gesorg in hul wedstryde teen Hoërskool Warmbad van Bela-Bela.

Die uitslae met die speler van die wedstryd in hakies, is as volg:

o/14 : 45-0 (Junior Mnisi)

o/15 : 85-0 (CG Kruger)

o/16 : 15-6 (Devon Blignaut)

Tweedespan : 62-0 (Dirkie Oosthuizen)

Eerstespan: 48-3 (Driekus Kleynhans).

Hierby foto’s van die dag se aksie soos deur die kameralense van Charmaine Lourens en Ockert van der Westhuizen vasgevang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button