School sportSport
Netbalspanne sê mekaar die stryd aan
Netbalspanne van Pietersburg Laerskool (Suidskool) en Curro Heuwelkruin Laerskool het mekaar verlede Donderdag die stryd aangesê.
POLOKWANE – Netbalspanne van Pietersburg Laerskool (Suidskool) en Curro Heuwelkruin Laerskool het mekaar verlede Donderdag die stryd aangesê. Die o/9- tot o/13-spanne het op die dag in die Polokwane kringliga by Heuwelkruin se bane meegeding.
Die uitslae was as volg:
• o/9A Suidskool wen 15-8.
• o/9B Suidskool wen 17-1.
• o/10A Suidskool wen 11-5.
• o/10B Suidskool wen 9-7.
• o/11A Suidskool wen 13-0.
• o/12A Suidskool wen 18-4.
• o/12B Suidskool wen 11-9
• o/13A Suidskool wen 18-11.
• o/13B Suidskool wen 16-5.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






