Bosveld SportSchool sportSport

Wintersport is witwarm

Hoërskool Piet Potgieter VS Hoërskool Genl. Hertzog. Die uitslae was soos volg

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter se hokkie-en rugbyspanne het Saterdag teen Hoërskool Genl. Hertzog van Witbank te staan gekom en vir witwarm opwinding op die nat bane en velde gesorg.

Die uitslae was soos volg met die speler van die wedstryd in hakies:

Hokkie

o/14A : wen 2-0 (Lenika Nel)

o/15A : wen 3-2 (Elrike Marais)

o/16A : wen 2-0 (Gracious Kekana)

2de span: verloor 1-0 (Johané Nel)

1ste span: wen 6-1 (Janke Blount).

Rugby

o/14A : wen 36-0 (Pieter Vorster)

o/14B : verloor 10-5 (Pieter Pretorius)

o/15A : verloor 34-7 (Adriaan Jordaan)

o/15B : wen 38-0 (Bobo Mabena)

o/16A : verloor 19-10 (Deon Smith)

Derdespan: wen 23-5 (Niel Faber)

Tweedespan: wen 41-0 (Raymond Botha)

Eerstespan: wen 48-7 (Luandro Cangueiro).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button