School sportSport

PHS-rugbyseuns speel provinsiaal sterre

Die spelers is onder andere gekies om aan die Noordvaal, Grant Khomo, Pukweek, Akademieweek en Cravenweek deel te neem.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg (PHS) se rugbyseuns het tydens die onlangse skoolvakansie besonders goed gevaar en ‘n paar van hulle is gekies vir verskeie rugbyspanne en -weke.

Die spelers is onder andere gekies om aan die Noordvaal, Grant Khomo, Pukweek, Akademieweek en Cravenweek deel te neem.

Hulle is Martin Austen, Schalk Potgieter, Eben van der Heyde, Lohan Duvenhage, Ricardo Strydom, Franco du Plessis, Tertius du Plessis, Gavin Nel, Gerhard van Emmenis, Jayssle Freeman, Zander Human, Tyrone Thomson, JV Coertze, en Pieter Krüger.

riana@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button