BREAKING NEWS – Gewapende rowers slaan op vulstasie toe

Die polisie is op soek na ongeveer vyf gewapende rowers wat in die vroeë oggendure op die Shell Ultra City toegeslaan, die kluis met plofstof opgeblaas het en met ‘n onbekende bedrag geld gevlug het. ‘n Man wat petrol ingegooi het, is met ‘n wapen teen sy kop met die dood gedreig. Sien berig in …

Die polisie is op soek na ongeveer vyf gewapende rowers wat in die vroeë oggendure op die Shell Ultra City toegeslaan, die kluis met plofstof opgeblaas het en met ‘n onbekende bedrag geld gevlug het. ‘n Man wat petrol ingegooi het, is met ‘n wapen teen sy kop met die dood gedreig. Sien berig in môre (Donderdag) se uitgawe van Polokwane Observer.

Back to top button