Suidskool revue vier seisoene in kind se lewe

Pietersburg Laerskool se saal was verlede week stampvol ouers en ander belangstellendes wat nie vanjaar se revue wou misloop nie. Die tema ‘Seisoene van ‘n kind se lewe’ is deur leerders van graad R tot graad 7 deur sang en dans opgevoer. Liedere wat opgevoer is het onder andere Paddakonsert, Vier seisoene kind, ‘Seasons in …

Pietersburg Laerskool se saal was verlede week stampvol ouers en ander belangstellendes wat nie vanjaar se revue wou misloop nie.
Die tema ‘Seisoene van ‘n kind se lewe’ is deur leerders van graad R tot graad 7 deur sang en dans opgevoer.
Liedere wat opgevoer is het onder andere Paddakonsert, Vier seisoene kind, ‘Seasons in the sun’, Harde­kole, ‘Sleigh Ride’ en Sonvanger ingesluit.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Malan Swanepoel en San-Marie Brown dans vrolik saam.
Stiaan van Schalkwyk tydens die Paddakonsert.
Louis Coetzee op die verhoog tydens die revue.
Damian Hale reg om te stap tydens die lid “500 Miles.”
Back to top button