Community galleriesGalleries

GALLERY – Afsonderingstydperk plaas geen demper op Ermelo Fotoklub se foto’s nie

Mnr. Andrew Roos se foto, Piekniek, as die 4-Ster wenner aangewys en mnr. Hardus Pieters se foto, Klou vir lewe en dood, het die 5-Ster afdeling gewen.

Me. Ashley Teixeira se foto, Reflection, is as die 1-Ster wenner aangewys. (Foto: Ashley Teixeira)
Me. Adele Smit se foto, Comrades Just do it, is as die junior-wenner in die vasgestelde onderwerp-afdeling aangewys. (Foto: Adele Smit)
Mnr. Hardus Pieters se foto, Klou vir lewe en dood, het die 5-Ster afdeling gewen. (Foto: Hardus Pieters)
Mnr. Andrew Roos se foto, Piekniek, as die 4-Ster wenner aangewys. (Foto: Andrew Roos)
Mnr. Jan van Niekerk se foto, Kop in die grond en stert in die lug, is as die senior-wenner in die vasgestelde onderwerp-afdeling aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)
Me. Mari Kruger se foto, Fading, het die 2-ster afdeling gewen. (Foto: Mari Kruger)
Mnr. Jacques Kruger se foto, Ruby, is as die wenner in die 3-Ster afdeling aangewys. (Foto: Jacques Kruger)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button