Mnr. Jan van Niekerk se foto, Vans branderplank, het die seniorafdeling in die vasgestelde onderwerp gewen. (Foto: Jan van Niekerk)
Mnr. George Prinsloo se foto, A new day, is as 4-Ster wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)
Mnr. Jan van Niekerk se foto, Vans branderplank, het die seniorafdeling in die vasgestelde onderwerp gewen. (Foto: Jan van Niekerk)
Mnr. Jacques Kruger se foto, Muddy, is as die junior-wenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
Mnr. Petrus Myburgh se foto, Staan bietjie stil, is as die 1-Ster wenner aangewys. (Foto: Petrus Myburgh)Me. Elzaan Myburgh se foto, Spreeu, is as die 2-ster wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburgh)Mnr. Leon Drotsky se foto, Kubu night, het die 5-Ster afdeling gewen. (Foto: Leon Drotsky)Mnr. Jacques Kruger se foto, King, is as die wenner in die 3-Ster afdeling aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!