Mnr. Jacques Kruger se foto, Towards the light, is as die wenner in die 3 ster-afdeling aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
Me. Mari Kruger se foto, Its jumping at me, het die vasgestelde onderwerp se junior-afdeling gewen. (Foto: Mari Kruger)Me. Christa Strauss se foto, Ghostly, het die 5 ster-afdeling gewen. (Foto: Christa Strauss)Mnr. Gert Kotze se foto, Tak vir ons nes, is as 4 ster-wenner aangewys. (Foto: Gert Kotze)Mnr. Jacques Kruger se foto, Towards the light, is as die wenner in die 3 ster-afdeling aangewys. (Foto: Jacques Kruger)Me. Tanya du Plessis se foto, Milk Thistle, het die 2 ster-afdeling gewen. (Foto: Tanya du Plessis)Mnr. Jan Ellis se foto, Ek watch jou, het die seniorafdeling van die vasgestelde onderwerp gewen. (Foto: Verskaf)Me. Adele Smit se foto, Donker Dae, as die 1 ster-wenner aangewys. (Foto: Adele Smit)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.