Community galleriesGalleries

GALERY – Ermelo-fotograwe spog met pragtige foto’s vir April

Ermelo Fotoklub het onlangs hul maandelikse byeenkoms aangebied, waartydens die wenfoto’s vir April aangewys is.

Mnr. Dirkie van Staden se foto, Falcon in Rehab, as die wenner van die 1 ster-fdeling aangewys.
Me. Adele Smit se foto, Splashing sunset, het die eerste plek in die 2 ster-afdeling behaal.
Me. Mari Kruger se foto, Stroopsoet, het die 3 ster-afdeling gewen en is ook as die algehele junior maandwenner aangewys.
Mnr. Jacques Kruger se foto, Perdepy, het die 4 ster-afdeling gewen.
Me. Christa Strauss se foto, Drie Vliegies, het die 5 ster-afdeling gewen en is ook as die algehele senior maandwenner aangewys.
Me. Mari Kruger se foto, Lurking in the shadows, is as die junior-wenner in die vasgestelde onderwerp aangewys.
Mnr. Jacques Kruger met, Coming Soon, is as die senior-wenner aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button