InternationalSport
[GALERY] Ermelo Defensive Pistol Club bied suksesvolle klubskiet-kompetisie aan
Die kompetisie het omstreeks 9am afgeskop en 26 skuts het die dag aangedurf

Ermelo Defensive Pistol Club (EDPC) het Saterdag, 21 Julie hul klubskietkompetisie by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad aangebied.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



