InternationalSport

[GALLERY] SAJWV bied skietdag ten bate van Gekombineerde Skool op Hendrina aan

Die klub het elke skut en borg wat die dag moontlik gemaak het bedank en nooi almal uit na die volgende skietdag wat op 25 Augustus plaasvind.

Die kompetisie het by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad plaasgevind. Kiewiet Wolfaardt is as die algehele wenner van die kompetisie aangewys.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button