InternationalSport

Ermelo Rugbyklub storm voort teen Witbank in die halfeindtryd

Hulle het die span gewen met ’n telling van 41-28 en vorder na die eindstryd wat Saterdag, 8 September op Ligbron se rugbyvelde sal plaasvind

Die rugbymanne van Ermelo het Saterdag, 25 Augustus hul staal gewys teen Witbank. Hulle het die span gewen met ’n telling van 41-28 en vorder na die eindstryd wat Saterdag, 8 September op Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyvelde sal plaasvind.

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button