InternationalSport

Ermelo skuts geniet EDPC skietdag op Vlakfonteinskietbaan

’n Totaal van 21 skuts het aan die skietdag deelgeneem wat by die Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeer-pad plaasgevind het.

Ermelo Defensive Pistol klub (EDPC) het op Saterdag 20 April ’n klub skietkompetisie aangebied.

’n Totaal van 21 skuts het aan dié skietdag deelgeneem wat by die Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeer-pad plaasgevind het.
Verskillende bane is vir die dag opgestel wat deur die skuts teen tyd voltooi is.
Alex Curtis is aangewys as die mees akuraatste skut met Christelle Whatley in die tweede plek en Vivian Whatley in die derde plek.
Maak seker om jou kopie van die Hoëvelder te kry om al die resultate te lees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button