Local sport
-
Bowlers take to Secunda bowling green
Local sportDespite a slight drizzle on Saturday morning, ardent players took to the bowling greens at the Sasol Club.
-
-
48 hengelaars van Standerton weeg 113 vis in
Local sportDie vis van die dag het aan die swaarste karp gegaan.
-
Karatekas van Standerton kry opleiding in Durban
Local sportHulle het reeds Vrydag van 5nm tot 6.30nm geoefen, was Saterdag besig van 9vm tot 11vm en die sessie is…
-
SAJWV-skuts laat slagdoppies deur die lug vlieg
Local sportJacques van Zyl is die wenner in die mans groot kaliber-afdeling, gevolg deur WJ Swart in die tweede plek en…
-
Willie Schneider eindig sesde
Local sportSalomé Visser en Marco Oelofsen het in die ‘novice’-afdeling in eMalahleni (Witbank) meegeding.
-
Alex Pieterse van Witbank wen Bethal se ope-kampioenskap
Local sportAltesaam 48 spelers het aan die kampioenskap deelgeneem.
-
Colin Munro van Standerton raap robal se mansenkelspeltitel op
Local sport“Standerton is nie ’n groot klub nie en ons is trots dat vier van ons spelers die span gehaal het,”…
-
Jongklomp van Standerton laat speke oor kilometers sing
Local sportDeelnemers moes poog om soveel kilometers as moontlik per fiets te ry gedurende die tydperk van Vrydag 23 April tot…
-
Theuns Adendorff se span seëvier by uitdaagkompetisie op Standerton
Local sportDie kompetisie was in ’n Individuele Stableford-formaat en Adendorff was onoorwonne met 40 punte.
-
Jaguars-hokkiespan bring trofee huistoe
Local sportNá afloop van die toernooi het Barend Olivier die trofee vir die mees belowendste doelwagter ontvang en Michaél Ronquest het…
-
Legends Sports Bar in Trichardt hosts SA Arm Wrestling Championship
Local sportArm wrestlers competed in the South African Arm Wrestling Championship to determine who is the best in the country.











