Sport
-
Landloopatlete van Laerskool Breyten presteer by Noordvaal NWU byeenkoms
School sportDie 0/13-seunsspan het vir die hoogtepunt van die dag gesorg, toe hulle die tweede-, derde- en vyfde plek los gehardloop…
-
Uithouwedren by Ararat verg deursettingsvermoë
Local sportDeelnemers het meegeding in vyf rondes van 26km elk waar klippe, gras, modder en ’n rivier trotseer moes word.
-
Stoeiers vaar goed by Johnnie Reitz Ope-kampioenskap
Local sportDie klub is veral trots op hul sterk dogterstoeier, Sarah-Ann Francke wie 'n silwermedalje in die afdeling vir vroue 0/10-jaar…
-
Hengelaars trek 140 visse by dagkompetisie uit
Local sportDie vis van die dag het aan die swaartse sak modderbekke gegaan.
-
Ondersteun sportdag by Secunda Action Sports-sentrum
Local sportTwee jong hokkiespelers benodig geld vir toer na Nederland
-
Macailin Horne dance and shake to the big prize in Evander
Local sportA total of 107 dancers competed in different styles from freestyle, hip-hop, acrobatic, modern and disco dances in different categories…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne bult spiere
School sportDié prestasies het daartoe bygedra dat Ligbron as die beste rugbyskool in Afdeling 2 aangewys is.
-
EHS-tennis vaar uitstekend tydens Gert Sibande Hoëvel-liga
School sportEHS se tweede dogterspan as ligawenners en die derde dogterspan as naaswenners aangewys was.
-
Kickboxers from Secunda and Kriel excel at Korean martial arts
Local sportAlthough these students were up against the country’s best, they obtained 17 gold medals, five silver medals and four bronze…
-
Maximed beklink besigheidsliga se eindstryd
Local sportMaximed het die wedstryd met ses paaltjies beklink en sodoende vir die eindstryd gekwalifiseer.
-
Morgenzon Landbou Akademie se Stallions klop die Wilge in Twizza eindstryd
School sportHul teenstanders het nie gaan lê nie en die rustyd ingegaan met slegs een punt agter die Stallions.
-
Swartbalspelers sê mekaar die stryd aan op Ermelo
Local sportSpelers wat besonder goed gevaar het tydens die liga, is Charles Wahlstrand van Full Moon 1 wat sewe uit nege…










