CrimeNews

Diewe vort met kabels

Kabels is op 25 Maart van ’n substasie in Krugerstraat gesteel.

Kabels is van ‘n substasie in Krugerstraat op 25 Maart gesteel.

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste, wat naby die substasie woon, het die krag in die vroeë oggendure afgegaan.

Lekwa Munisipaliteit se elektrisiëns was vanoggend, 25 Maart, hard aan die werk om die gesteelde kabels te vervang.

“Die krag in Paarl-, Kruger- en Caledonstraat is weens die voorval onderbreek,” het ‘n elektrisiën gesê.

“Die diewe het al die neutrale drade gesteel.”

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button