Local newsNews

Muur wat omval, laat inwoners se monde oophang

Niemand is beseer nie.

SECUNDA – ‘n Huis se muur in Helen Joseph Rylaan op Secunda het op Sondag, 24 Mei omgeval.

Volgens die huiseienaar het die voorval vroegoggend gebeur terwyl hulle nog geslaap het.

“Ons het gedog daar is iewers ’n ontploffing.”

Hulle het na die harde slag uitgegaan en gesien dat die buitemuur omgeval het.

Die rede hiervoor kan dalk swak bouwerk of ouderdom wees

Boukontrakteurs en die bank sal binnekort met ondersoeke begin om vas te stel wat die oorsaak was.

Die muur word tans met sement geanker en oorgebou.

“Ons is bly niemand het seergekry nie,” het inwoners gesê.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button