Local newsMunicipalNews

Water vloei in straat af

Die munisipaliteit het glo vir haar gesê dat hulle iemand sal uitstuur om die lek te herstel.

’n Waterlek in Boekenhoutstraat is na maande steeds nie herstel nie.

“Ek het die munisipaliteit talle kere oor die probleem geskakel,” het me. Lynette Stoltz gesê.

Die munisipaliteit het glo vir haar gesê dat hulle iemand sal uitstuur om die lek te herstel.

“Ek werk lang ure en het nie tyd om die probleem by die munisipale kantore aan te meld nie,” het sy gesê.

Daar was ook vroeër vanjaar ’n ander waterlek waar water deur haar tuin gestroom het.

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button