Local newsMunicipalNews

Gratis water slegs vir hulpbehoewende inwoners

Volgens mnr. Peet Erasmus is hy al byna vier jaar op die dorp en het dit die laaste jaar opgemerk.

Die Lekwa Munisipaliteit het op 31 Julie in ’n kennisgewing oor die tariefstruktuur aangedui dat slegs hulpbehoewende inwoners van die dorp gratis 6kl water maandeliks kry.

’n Inwoner het onlangs agtergekom dat hy nie meer sy 6kl gratis water maandeliks kry nie.

Volgens mnr. Peet Erasmus is hy al byna vier jaar op die dorp en het dit die laaste jaar opgemerk.

 

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button