BETHAL – Inwoners oorval DA-lede daagliks met klagtes oor straatligte wat nag en dag brand.
Volgens inwoners brand dit somtyds glad nie en hou dit vir hulle ’n gevaar in omdat diewe makliker kan toeslaan.
Volgens mnr. Hennie Rademeyer brand dit in eMzinoni ook dag en nag.
“Hoekom moet straatligte bedags brand?”
Daar is ook gesê dat water en kragrekeninge maandeliks styg en inwoners het gesê dat brandende straatligte die rede daarvoor is.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



