Local newsMunicipalNews

Sakspinnekoppe maak verskyning op Standerton

Dié spinnekop het kommer gewek omdat dit giftig is en is al die derde een wat gevind is.

’n Spinnekop het Saterdag, 12 September op die voorstoep van mnr. Johan Brits se woonstel in Caledonstraat, verskyn.

Dit is as ’n sakspinnekop geïdentifiseer, wat nie sommer in koue gebiede voorkom nie.

Dié spinnekop het kommer gewek omdat dit giftig is en is al die derde een wat gevind is.

Daar is ’n bos riete naby aan mnr. Brits se woonstel en hy vermoed dat die spinnekop vanaf die riete gekom het.

Die sakspinnekop kan aan sy geel-bruin lyf en swart monddele uitgeken word met pote wat langer voor as agter is.

Leer meer oor dié spinnekop in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button