Inwoners van Standerton is beïndruk met die diens wat Lekwa Munisipaliteit se skoonmakers lewer.
Daar was twee funksies op Saterdag 3 Oktober, een by die Rivierpark en die ander by die Standerton Skougronde.
Almal wat in die omgewing bly, was bekommerd oor die nadraai van die twee geleenthede.
Die strate was vol papiere, bottels en ander vullis op Sondag 4 Oktober, maar teen Dinsdag 6 Oktober was daar nie ’n papiertjie in sig nie.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



