Local newsMunicipalNews
Die hoogste bome vang die meeste wind
Die Lekwa Munisipaliteit het begin om die bome te snoei.
’n Boomryke straat is balsem vir die siel, maar die hoogste bome vang die meeste wind.
Hoë bome, in ’n gedeelte van Kerkstraat, wat as die wind selfs net liggies waai, raak die elektriese kabels en skop die elektrisiteitsvoorsiening uit.
Me. Val van Ramesdonk was bekommerd oor die inhoud van die vrieskas toe sy verlede week uithuisig was.
Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



