Local newsMunicipalNews

Chaos in Vuysile Ministraat

Taxi-bestuurders tref slaggate op die hoek van Chris Hani- en Vuysile Ministraat.

BETHAL – Vuysile Ministraat was gisteroggend vir ’n lang ruk gesluit weens ’n waterprobleem.

Na wat verneem word, het twee taxi-bestuurders die slaggat naby Mr Price en KFC getref.

Munisipale werkers het kort na die voorval aan die probleem begin werk.

Hulle het vroeër in die week op verskeie plekke op die dorp gewerk.

Daar is ook weer groot gate gemaak om die waterpype te bereik.

Lede van die DA het die pad dadelik afgesper en gehelp met die vloei van die verkeer.

Nog geen kommentaar is van die Govan Mbeki Munisipaliteit ontvang nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM –  590c76a8

WhatsApp – 0793644185

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button